Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai General News
Dis Kabeljoutyd!
Indien jy ‘n kans gewaag het en ‘n paar dae op see was sou jy kon spog met ‘n paar vis.
Omgekrapte See - Goeie Vangste...
Die see was die naweek van 3 Oktober 2015 erg omgekrap, maar die Birkenheaders het nie té sleg gevaar nie.
Jami-Lee - Jong Sjef Van Die J...
Jami-Lee Saunders (22), ‘n junior sjef van Grootbos Foundation, is onlangs as “Jong Sjef van die Jaar 2015” aangewys - en dit sonder enige formele opleiding óf kwalifikasies. ...
Blaffende BARC-Pannekoeke
Verlede Saterdag voor Gansbaai Superspar was dit die ene rep en roer soos wat ‘n klompie vrywillige dames al blaffende pannekoek ten bate van BARC gebak en verkoop het.
Gansbaai Spog Met Jong Apteker
Gansbaai Apteek van die Arrie Nel Apteekgroep het met ingang van 1 Oktober 2015 ‘n nuwe Bestuurder/Apteker in die plek van Fanie Viljoen aangestel.
'n Ontploffing Van Iets Moois
Net so ‘n kleinbietjie af en toe kry ek ‘n lus om die stalletjies op markpleine deur te loop. Alles is mooi en kleurvol van dak tot voetsool uitgestal en die Afrikamusiek trommel in vreemd...
Matriekafskeid-koors Loop Hoog
Academia se matrieks het skaars hul laaste vak van die afgelope rekord-eksamen geskryf toe hulle die formele uitnodigings na die groot aand gekry het. Die afskeid is vanjaar op die 14e Oktober.
Wonderwerke In Prag En Praal
Die uitstalling van ‘n jaarlikse Bybelse tema in die kerkgebou van die NG-gemeente, Stanford met fynbos en blomme, was weer eens ‘n reuse sukses en verruklik mooi.
Gholfnuus (15 Oct 2015)
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 15 Oct 2015
Gholfnuus..
Dis kabeljoutyd!
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 15 Oct 2015
Indien jy ‘n kans gewaag het en ‘n paar dae op see was sou jy kon spog met ‘n paar vis.
Die see was die naweek van 3 Oktober 2015 erg omgekrap, maar die Birkenheaders het nie té sleg gevaar nie.
Jami-Lee Saunders (22), ‘n junior sjef van Grootbos Foundation, is onlangs as “Jong Sjef van die Jaar 2015” aangewys - en ...
Blaffende BARC-Pannekoeke
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 08 Oct 2015
Verlede Saterdag voor Gansbaai Superspar was dit die ene rep en roer soos wat ‘n klompie vrywillige dames al blaffende pannekoek ten b...
Gansbaai Apteek van die Arrie Nel Apteekgroep het met ingang van 1 Oktober 2015 ‘n nuwe Bestuurder/Apteker in die plek van Fanie Viljo...
Net so ‘n kleinbietjie af en toe kry ek ‘n lus om die stalletjies op markpleine deur te loop. Alles is mooi en kleurvol van dak ...
Academia se matrieks het skaars hul laaste vak van die afgelope rekord-eksamen geskryf toe hulle die formele uitnodigings na die groot aand ...
Wonderwerke in Prag en Praal
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 08 Oct 2015
Die uitstalling van ‘n jaarlikse Bybelse tema in die kerkgebou van die NG-gemeente, Stanford met fynbos en blomme, was weer eens &lsqu...






